Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
October 16, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1086Kardoes en Shoki kom nog oor die skok van Alwyn wat weg is, en die probleme in Katswink waarmee hy hulle agtergelaat het...6 minPlay
October 16, 2020Antoinette sê... 16 Oktober 2020Antoinette Pienaar sê: “Gaan na die mier en… skrik bitter groot!”11 minPlay
October 14, 2020Van waar, Gehasie? 14 Oktober 2020Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Grove.13 minPlay
October 14, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1085Loftus gaan sien vir antie Mavis, wat waarsku oor die probleme by Katswink. Sebastiaan maak 'n skok-onthulling wat albei vir 'n ses slaan.6 minPlay
October 14, 2020Hoe koop ons? 14 Oktober 2020Verbruikersjoernalis Ina Opperman praat oor indentiteitsdiefstal.11 minPlay
October 14, 2020Hoe koop ons? 14 Oktober 2020Verbruikersjoernalis Ina Opperman praat oor indentiteitsdiefstal.11 minPlay
October 13, 2020Onnerwater 13 Oktober 2020Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, 'n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor die brein van 'n walvis.11 minPlay
October 12, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1084Loftus is verbaas om Bart op Ewenaarskloof raak te loop, maar dan steek Abel sy neus in Loftus se sake. Katswink se probleme begin kop uitsteek.6 minPlay
October 09, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1083Colette en Bart baklei, en dit het onverwagse gevolge.6 minPlay