The Wilds is 'n park van 40 hektaar naby die Johannesburgse middestad. 'n Kunstenaar, James Delaney, het die afgelope paar jaar die park reggeruk het. Dit het begin as 'n stokperdjie om die bome te snoei, maar het ontwikkel in 'n groot regrukprojek. Danksy James het die mense in Jozi nog 'n park om in te gaan loop.