Nuus

Alkohol-verwante moleste oorheers Copps 94.1


Listen Later

Dit wil voorkom asof die koue in die hoofstad voornemende kwaaddoeners effe aan bande gelê het, met die Copps 94-span wat Vrydagaand hoofsaaklik te doen gehad het met moleste waarin alkohol 'n rol gespeel het. Daar was ook 'n ongeluk op die Westelike Verbypad waarby twee voertuie betrokke was. Kosmos 94.1 se Francois Lottering het oudergewoonte die koue saam met die span trotseer en doen verslag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings