Nuus

All Black-beserings gee nuwelinge 'n kans


Listen Later

Rugby: Nieu-Seeland se afrigter, Scott Robertson, sê 'n vlaag beserings bied geleenthede vir spelers wat 'n kans verdien om vir die nasionale span te speel. Hy het een nuweling, die flank Simon Parker, aangewys in sy groep van 36 vir die Rugbykampioenskap wat dié maand begin wanneer die All Blacks agtereenvolgende toetse in Argentinië speel. Tevita Mafileo, Kyle Preston en Leroy Carter is onder sewe spelers op die beserings-bystandslys. Robertson sê Parker verdien die kans:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings