Nuus

All Blacks se afrigter verander aan span vir Wallabies


Listen Later

Rugby: Die afrigter van Nieu-Seeland, Scott Robertson het vier veranderinge aan die span gemaak wat 'n geskiedkundige nederlaag teen die Springbokke gely het, vir hulle wedstryd teen Australië. Die wedstryd, as deel van die Rugbykampioenskap, vind Saterdag op Eden Park plaas. Fabian Holland is in die span in die plek van kaptein Scott Barrett wat beseer is, terwyl Codie Taylor van sy besering herstel het. Die skrumskakel, Cam Roigard, en vleuel Caleb Clarke is ook terug in opdrafspan as die enigste ander veranderings. Robertson sê hy het vertroue in sy spelers:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings