Kosmos 94.1

All Blacks se Rennie stel sy groep aan


Listen Later

Nieu-Seeland se hoofafrigter, Dave Rennie, het sy hulpafrigtingsgroep en Hoof van Prestasie aangewys om die span na die Wêreldbeker vir mans in 2027 te lei. Neil Barnes is aangestel as senior hulpafrigter, Jason Ryan is die voorspelers se afrigter, Mike Blair is aanvalsafrigter en Tana Umaga die verdedigingsafrigter. Die prestasiehoof is Phil Healey. Barnes, een van Nieu-Seeland se mees ervare afrigters, sê sy aanstelling is ʼn eer en ʼn groot uitdaging:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1