Nuus

All Blacks weer boaan wêreldranglys, Bokke derde


Listen Later

Rugby: Nieu-Seeland is die eerste keer in vier jaar weer boaan die wêreldranglys nadat hy Suid-Afrika vervang het. Dit volg op die All Blacks se oorwinning van 41-24 oor Argentinië in die eerste ronde van die Rugbykampioenskap. Die Springbokke het na derde plek teruggesak na hulle vernederende nederlaag van 38-22 teen Australië nadat hulle vroeg 22-0 voorgeloop het. Ierland is tweede, Frankryk vierde en Engeland vyfde. Die All Black se afrigter, Scott Robertson, sê die ranglys wys hoe taai toetsrugby is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings