Nuus

Alle aanduidings is dat La Niña verswak


Listen Later

Die nuutste AMT-weervoorspelling is uit. Die boonste helfte van die sentrale Stille Oseaan is reeds warmer as normaal, ’n teken dat La Niña-toestande vinnig kan verander. Johan van den Berg ondersoek wat dit beteken vir die kort-, medium- en langtermyn reënvooruitsigte.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings