Nuus

Alle belangstelling in kernkrag is militêr - kenner


Listen Later

Franse president Emmanuel Macron het vandeesweek aangekondig die land se kernarsenaal gaan versterk word. Hy sê dit is in reaksie op 'n toenemend onstabiele strategiese omgewing, en dat die volgende 50 jaar 'n era van kernwapens sal wees. Dit kom te midde van die oorlog tussen Israel en Amerika teen Iran. Kosmos 94.1 Nuus het met energiekenner Harald Schütt gepraat oor Macron se aankondiging.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings