Daar is sekere dinge in die lewe wat niemand anders namens jou kan doen nie. Daar is soms paaie wat jy alleen moet stap. Jesus ken alleen. Jesus is AL EEN wat jou ALLEEN verstaan.