Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 269 episodes available.
July 19, 2026Krywastoot maak jou dood.Ons as mens is so goed met verskonings, hoekom ons sekere dinge NIE kan doen nie. Ons gaan moet leer om die regte goed te glo oor wie die Here vir ons sê ons is....more35minPlay
July 12, 2026Wat wil jy hê ?Die Here vra jou ‘n vraag... Hy nooi jou na ‘n beter toekoms!...more27minPlay
July 05, 2026Gawe van DroogmaakOns almal maak droog, sommige meer as ander. Alle mense misluk en stel andere teleur. Maar wat as ons God teleurstel? Sy genade is groter as wat ons dink!...more31minPlay
June 28, 2026MAAR...Van buite af kan alles so mooi en goed lyk, tog het ons almal se lewens 'n MAAR. Daardie een dink wat jy nie vir jouself kan doen nie en waarvoor jy die Here nodig het. Ons soek uiterlike wonderwerke, maar die grootste wonderwerk is wat in ons harte gebeur. Die Here soek nederige en gehoorsame harte....more30minPlay
June 21, 2026VadersdagWaarvoor gaan jy onthou word? Wat gaan ons nalaat in mense om ons se lewens? Dit is nie so moeilik as wat ons dink nie....more31minPlay
June 14, 2026Jy's 'n instrumentDie Here wil jou gebruik! Hoe? Hoekom? Kom ons word meer in gestem sodat ons lewens eer aan God kan bring...more31minPlay
June 07, 2026Die lewe in ‘n kunsmatige wêreldOns lewe in ? wêreld waar ons sukkel om alles te glo. Wat is die waarheid? Wat is kunsmatig? Is daar ooit nog iets wat eg is?Ons het ? verantwoordelikheid as kinders van die Here in hierdie tyd....more28minPlay
May 31, 2026Die Effek van die Heilige Gees.Die Heilige Gees is ons Trooster en Helper, maar wat beteken dit? Wat was die effek van die Heilige Gees op die vroeë kerk in Handelinge en watter effek het die Heilige Gees op jou lewe in 2026? Laat Hom toe om jou knikkende knieë weer sterk te maak...more30minPlay
May 24, 2026Hoekom voel ons soms leeg ?LEEG is soms ? gevoel wat elke mens beleef. Daar is ? rede hoekom en die Heilige Gees se koms het ons kom leer HOE om weer vol te voel...more27minPlay
May 17, 2026Wat van WAGAlmal van ons gaan deur tye waar ons moet WAG… Wat gebeur met ons in die WAG tye? Mag ons nie mis wat God vir ons mis opdat ons te gou ophou soek nie...more28minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 269 episodes available.