Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 270 episodes available.
March 22, 2026Wat kies jy?Die Here roep elkeen van ons om saam met Hom te bou. Ons het ? keuse van materiaal, maar ons moet mooi en reg kies. Jesus gaan kom inspeksie doen oor hoe ons bou....more28minPlay
March 15, 2026Geseënd met ‘n bietjie SOUT.Wat is jou Definisie van Geseënd wees? Miskien het God vir ons ‘n doel om uit te leef. Mag ons groei in HOE God ons elke dag gebruik....more22minPlay
March 08, 2026Mag ek hier stop?Wat is dit wat Jesus bekommerd maak?Mag ek en jy nooit die oorsaak daarvan wees nie. Ons gaan aanhou vertrou en aanhou glo....more31minPlay
March 01, 2026Stomp BylOm ‘n boom af te kap met ‘n stomp byl vat baie moeite! Maar die Here wil hê ons moet skerp wees. Om te groei kort ons SY Wysheid, kom ons word skerp soos wat ons tyd saam die Vader spandeer....more23minPlay
February 22, 202611 Talent MenseDie Here het vir ons meer gegee as wat ons dink. Die vraag is: Wat doen ons met DIT wat Hy gegee het? Hy verwag van ons om 11 Talent mense te wees....more32minPlay
February 15, 2026Jou BaadjieIdentiteit kom eerste en dan volg gedrag. 'n Skoolbaadjie spreek van identiteit. Ons dra ook geestelike klere wat wys aan watter koninkryk ons behoort. Ons identiteit as kinders van God bepaal ons gedrag teenoor ander mense. Hoe lyk jou geestelike baadjie?...more35minPlay
February 08, 2026Die effek van gehoorsaamheidGROEI... Is die effek van gehoorsaamheid... Maar dikwels begin dit eers wanneer ons motivering nie meer werk nie....more29minPlay
February 02, 2026Dit begin met 1Groei is nie só ingewikkeld nie. Daar moet saad in die grond wees en wat dan moet gebeur- dit moet groei. Dit is God se verantwoordelikheid. Dit begin altyd by EEN. 1 saad. 1 besluit. Dit begin met 1....more25minPlay
January 25, 2026Groei koringkorreltjie groei!Groei beteken soms wag! Hou net aan om die regte ding te doen en vertrou die Here om die oes te gee. Geleidelik groei ons en skielik antwoord Hy! Wees wakker om nie onkruid in jou lewe toe te laat nie. Groei koringkorreltjie groei!...more26minPlay
January 18, 2026GroeiOns sal nooit iets kan laat groei nie, dit is altyd die Here se werk. Ons verantwoordelikheid is om die Here iets te gee om mee te werk. 2026 is die jaar van ongekende GROEI!...more31minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 270 episodes available.