Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
November 09, 2025Vis op die VloerVoel jy soos ‘n Vis op die Vloer? Probeer jy buite die water swem?God hoor jou... & JY HOOR GOD!...more26minPlay
November 02, 2025Die pad na jou DOELElkeen van ons het ? doel in die lewe. Josef se lewe leer ons dat daar wel ? verskil tussen ? mylpaal, jou droom en jou doel is....more37minPlay
October 26, 2025Waarde van DankbaarheidOns is in die lewe meer bevoorreg as wat ons besef. Ons kan so maklik onvergenoegd en ontevrede deur die lewe gaan. Daar is soveel waarde in ? lewe van dankbaarheid. Kies wie jy gaan wees!...more28minPlay
October 19, 2025Hanteer die seerEen van die Here se name is Jehovah Rapha, die Here wat my gesond maak. Die Here genees ons fisiese, geestelike en emosionele seer. Daar is geen pyn op aarde wat Jesus nie gesond kan maak nie. Na die bitter water van Mara kom die fonteine en palmbome van Elim. Daar is altyd hoop in Jesus....more27minPlay
October 12, 2025PerspektiefElkeen van ons kyk op ? ander manier na dinge en situasies in die lewe. Dis is perspektief. Hoe lyk jou perspektief? Die Here se wil is dat ons die regte perspektief in die lewe moet hê....more27minPlay
October 05, 2025VASHOUPLEKWaaraan hou jy vas wanneer die lewe gebeur? Ons kan aan God vashou want HY is ons ROTS....more31minPlay
September 28, 2025Woorde van WaarderingDie Here praat al vyf die liefdestale met ons. Hoe bewys jy jou liefde aan Hom? Praat jy woorde van waardering of woorde van kritiek? Selfs in die tye wat ons wag vir antwoorde en nie alles verstaan nie kan ons woorde gebruik om Jesus lief te hê. Weet Jesus jy het Hom lief as Hy luister na jou woorde?...more26minPlay
September 21, 2025God bly getrouGod bly getrou ten spyte van ons. God se karakter hang nie van jou af nie....more26minPlay
September 14, 2025Wie is God - Regtig?Wie is God vir jou?Kwaai, eenkant, ver, onbereikbaar? God is beter as wat jy dink- God is GOED. Verwag dat iets goed met jou vandag gaan gebeur....more30minPlay
September 14, 2025Wie is God – Regtig?Wie is God vir jou?Kwaai, eenkant, ver, onbereikbaar? God is beter as wat jy dink- God is GOED. Verwag dat iets goed met jou vandag gaan gebeur....more30minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.