Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 278 episodes available.
August 17, 2025Jy raak God se hartEk en jy het die vermoë om ons hemelse Vader se hart hartseer te maak of bly te maak. Die Vader, Jesus en die Heilige Gees het al drie diep emosies en beleef hartseer en vreugde. Hoe raak JY God se hart? Sy liefde brand te sterk vir jou om ooit op te gee op jou....more28minPlay
August 10, 2025Weerkaats JesusAlles kos iets... Is ons bereid om ons lewens as ‘n ‘Sacrifice’ neer te lê, en God te Worship in Surrender? “Jy word soos dit/die een wat jy aanbid.” Kom ons word meer soos Jesus....more27minPlay
August 03, 2025Die Stoel, Die Handdoek & Die StokDaar is 3 soorte mense wat Jesus volg. Vind uit watter een is jy. Die Here roep ons tot meer en wil ons altyd hoër vat. Mag jy ge-‘stretch’ word!...more32minPlay
July 27, 2025KOS VIR 'N HONGER HARTOns Hemelse Vader wil vir ons honger harte kos gee, daarom het Hy vir ons die Heilige Gees gestuur. Die Heilige Gees is 'n Persoon met 'n persoonlikheid. Eienskappe van Sy persoonlikheid is dat Hy verstaan wat jy nodig het, Hy gee jou krag en Hy is baie kreatief. As ons leer om sensitief te wees vir Sy Stem sal Hy ons honger harte versadig. Moenie die Heilige Gees weerstaan nie....more25minPlay
July 20, 2025Dis nie joune nieDie Here het ons as mens geskape om te heers. Deur sonde het ons daardie heerskappy verloor maar Jesus het weer vir ons daardie kroon van heerskappy teruggegee. Daardie kroon behoort altyd aan Hom wat op die troon sit....more34minPlay
July 13, 2025Hoor jy?Soms sukkel ons om God se stem te identifiseer en mooi te hoor... Dalk is ons lewens se Noise-Level die rede hoekom ons nie Hoor nie. Leef met 'n ingesteldheid om te Hoor wat God sê en Sy Vrede te beleef....more24minPlay
July 06, 2025Die 4 woorde wat alles kom verander hetAlles in hierdie lewe het 'n doel. JY ook! Moet nooit jou doel buite jou Bron gaan soek nie. Die Here het 'n manier om weer lig te bring waar dit woes, leeg en donker is....more29minPlay
June 29, 2025RememberHoekom is dit belangrik om die Wonders en Stories van God se Goedheid te onthou? Soms sien ons nie, soms hoor ons nie, maar ons kan altyd ONTHOU, en dit beïnvloed hoe ons die berge voor ons sien....more27minPlay
June 22, 2025Die GranaatboomBilly Graham het gesê: "You cannot follow God in neutral." Ons het altyd 'n keuse: gaan ons soos Jonatan wees wat hande-viervoet 'n berg uitklim om gehoorsaam te wees aan God se Stem of gaan ons soos Saul wees wat onder die Granaatboom sit! 1 Sam. 14. Daar is 'n doel met jou lewe: om te doen wat die Here op jou hart lê en in jou gees fluister. Kom ons gaan!...more27minPlay
June 15, 2025Average (Vadersdag)Ons is nie gemaak om ‘average’ te wees of te leef nie. Ons is gemaak vir soveel meer. Die Here se wil vir ons is ? lewe van oorvloed. Wees nie ‘common’ nie....more31minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 278 episodes available.