Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
April 20, 2025Opstanding SondagDit wat Jesus kom doen het oor Paasnaweek 2000 jaar terug was GENOEG! Mag ons in die Volheid daarvan leef, en nie probeer bysit of dit minag nie....more23minPlay
April 18, 2025Lewenslesse van die KruisGoeie Vrydag is seker die belangrikste gebeurtenis in die mensdom se geskiedenis. Daar is soveel lewenslesse te leer rondom daardie dag se gebeure. Dankie Jesus vir die kruis!...more26minPlay
April 13, 2025Die Leer en Die KruisJakob se droom van die leer met die engele wat tussen die hemel en aarde beweeg is vir ons 'n bewys dat God betrokke is in ons lewens en dat HY voorsien in ons behoeftes. Jesus se kruis het ons leer geword om vir ons toegang tot die troonkamer van ons Hemelse Vader te gee. Selfs al worstel ons soms met Jesus, sal Hy ons nooit los nie, Hy is altyd met jou....more25minPlay
April 06, 2025Maak die meeste van jou leweJesus het Sy lewe vir ons gegee om ? meer en voller lewe te kan geniet. Ons is gemaak vir meer maar ek en jy het ook ? verantwoordelikheid....more26minPlay
April 03, 2025Die Kruis is VOLWat is die rede vir so baie bloed op Goeie Vrydag? Hoekom was die kruis so wreed? Die antwoord begin in Genesis....more31minPlay
March 30, 2025Press INIn Lukas 5 kry ons ‘n storie waar mense ‘press in’ om Jesus se woorde te hoor. Dors ons nog om te hoor wat op God se hart is vir ons? Is ons nog bereid om geHOORsaam te wees wanneer Hy praat... En gaan dit regtig nog NET oor JESUS?...more31minPlay
March 23, 2025GenadetydOns almal leef in genadetyd, want die lewe is broos. Is jy gereed om enige tyd te sterf? Wat doen jy met jou lewe? God se wil vir jou is dalk eenvoudiger as wat jy besef. Leef jou lewe so dat daar 'n skatkis vol skatte vir jou in die hemel wag....more29minPlay
March 16, 2025STILTE KERKSoms wonder ons hoekom die Here stil is - miskien is dit omdat daar niemand STIL genoeg is om te luister nie. In STIL wees is daar krag....more29minPlay
March 09, 2025Distractions op die JourneyElkeen van ons het ‘n God gegewe doel in die lewe, maar juis daarom is daar soveel dinge wat ons aandag wil aftrek, sodat ons nie by die goeie werke wat God vir ons beplan het, uitkom nie. Paulus wys ons hoe om distractions te hanteer....more31minPlay
March 02, 2025Tel my opSoms lyk ons lewens deurmekaar en dinge maak net nie sin nie. Daar kan soveel redes hiervoor wees. Die Here het altyd n? manier om dinge so te skuif in ons lewens sodat alles weer sin maak....more23minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.