Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 255 episodes available.
September 01, 2024LENTEDis heerlike Lente! Die natuur getuig van God se orde en dissipline. Ons is gemaak na God se beeld en wanneer ons in Sy wil leef is daar orde en vrede in ons lewens. Jesus is ons voorbeeld van dissipline, Hy was gehoorsaam aan God se wil tot aan die kruis....more20minPlay
August 25, 20241...2...3...As jy 3 dinge kon neerskryf waarvoor jy dankbaar is: Wat sal dit wees? Ons kan so maklik dinge en mense in ons lewens vanselfsprekend aanvaar. Mag ons mense wees wat altyd teruggaan en dankie sê....more27minPlay
August 18, 2024Die GROOT storie van die Bybel...Elke mens het ? behoefte om raakgesien te word, om te voel ek word ook gekies. Die GROOT storie van die Bybel leer ons dat die Here jou en my meer liefhet as wat ons ooit sal besef. Hy kies jou!...more33minPlay
August 11, 2024GOD PRAAT...God Praat op baie maniere met ons... Selfs deur 'n donkie. Maar God kies om met ons te praat deur Sy Seun! Ons is geseën deur Jesus en die geskrewe woord wat ons harte nader aan God trek....more27minPlay
August 04, 2024Natuurlik BonatuurlikDie bonatuurlike is veronderstel om vir kinders van God natuurlik te wees. Ons mis ontmoetings met die Here omdat ons wag vir groot, snaakse en emosionele dinge terwyl die Here in die aandwindjie met ons wil gesels. Die Here wil elke dag deur die bonatuurlike Heilige Gees wat in jou woon en Sy Woord met jou praat....more28minPlay
July 28, 2024Hoe lief is ons vir die Here?Die Bybel is baie meer as net 'n groot, swaar swart boek wat ons van kleins af ken. Die Bybel is belangriker vir ons lewens as wat ons ooit sal verstaan. Jesus meet ons liefde vir Hom op 'n ander manier as wat ons dink. Hoe lief is jy vir Jesus?...more28minPlay
July 21, 2024Skoon & SterkIn die Bybel is daar 22 verwysings na die kerk as Bruid van Christus. Ons is in 'n liefdesverhouding met Jesus en die Woord hou ons verhouding SKOON en STERK! Die Bybel is ons geestelike wasmasjien....more29minPlay
July 14, 2024Wat is in 'n Naam?Wat is so wonderlik en so belangrik in die Naam van die Here dat jy dit nie mag misbruik nie? Hoekom is Sy Naam so groot? Wat maak dit so spesiaal?...more30minPlay
July 07, 2024Love Like ThatDie voorbeeld wat ons stel word direk bepaal deur die voorbeeld wat ons volg, kom ons as God se kinders maak seker ons volg Jesus se Perfekte voorbeeld. Kom ons wees lief soos Jesus ons gewys het!...more28minPlay
June 30, 2024Verteenwoordigers van GodOns is God se kinders, daarom is ons Sy VERTEENWOORDIGER's. Kom ons verteenwoordig God orals waar ons teenwoordig is en deel Sy WOORD met ander....more21minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 255 episodes available.