Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 255 episodes available.
April 14, 2024'n Ontmoeting met JesusDaar is baie dinge wat ons lewens verander, maar ‘n Ontmoeting met Jesus los jou nooit weer dieselfde nie. Saulus se ontmoeting met Jesus het sy hele lewe verander, alles wie hy was, is deur ‘n nuwe filter gesit....more28minPlay
April 07, 2024Wat is op jou skouers?Wat is op jou skouers? Ons dra swaar pakkies op ons skouers en dit maak ons moeg. Laste en jukke was nooit bedoel vir jou skouers nie, Jesus se skouers het reeds al jou pakkies gedra! Jou skouers is gemaak om God se troon te wees!...more29minPlay
March 31, 2024Hy leefJesus se Opstanding is die fondasie van ons geloof... En sonder dit, beteken Christenskap niks!Ons kan so dankbaar wees vir dit wat Jesus kom doen het, en dat HY LEEF!...more28minPlay
March 29, 2024Goeie VrydagOns geestelike "lockdown" is verby! Jesus het die deur oopgesluit na die troonkamer van ons Vader. Die voorhangsel is van bo na onder geskeur toe Jesus Sy laaste asem uitblaas! Dit is volbring! Die prys is betaal vir ons vryheid, vergifnis en vrede met God....more28minPlay
March 24, 2024Die DonkiePalm Sondag is die begin van Jesus se laaste week voor Sy kruisiging op Goeie Vrydag. Al die detail rondom die gebeure wys net weereens hoe God in beheer is van alles - ook van jou lewe!...more27minPlay
March 17, 2024Klippe kouOns het al almal klippe gekou in die lewe. Klippe kan groei; wat as ‘n klein klippie in jou skoen begin, kan as ‘n rots in jou hart eindig. In plaas daarvan om klippe in jou hart te dra, kies liewer om te staan op die rots van die eeue. Ps. 95:1 sê: “Laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind”....more24minPlay
March 10, 2024OUD...NUUT!Jesus het gekom met die NUUT... maar hou ons nie dalk teveel vas aan die OUD nie? Jesus die VOLHEID van God het alles namens ons gedoen sodat ons naby aan God kan wees....more28minPlay
March 03, 2024Minder as wat jy dink...Ons kan so maklik dink ons lewens is lank. Die Bybel leer ons om ons dae te tel en te doen wat ons moet. Daar is minder dae oor as wat ons dink, kom ons los ons merk, kom ons raak mense se lewens aan met Sy liefde....more23minPlay
February 25, 2024Woestyn JourneyDis in die Alleen in die Woestyn tye wat die Here ons ontmoet... Maar die ontmoeting is nie altyd soos ons verwag nie. God kom stoei met Jakob, en in die proses verander sy identiteit....more29minPlay
February 18, 2024Die Dapper DoenDie lewe is nie altyd maklik nie. Daar kom moeilike tye en dan is dit nodig om DAPPER te wees. Dapper beteken om sterk gewortel en geanker te wees in God se Woord en dade. Moses stuur 12 verspieders om die beloofde land te gaan verken: 10 kyk na die mense en word bang, Josua en Kaleb bly dapper! Mag ons dapper wees in moeilike tye....more25minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 255 episodes available.