Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
March 24, 2024Die DonkiePalm Sondag is die begin van Jesus se laaste week voor Sy kruisiging op Goeie Vrydag. Al die detail rondom die gebeure wys net weereens hoe God in beheer is van alles - ook van jou lewe!...more27minPlay
March 17, 2024Klippe kouOns het al almal klippe gekou in die lewe. Klippe kan groei; wat as ‘n klein klippie in jou skoen begin, kan as ‘n rots in jou hart eindig. In plaas daarvan om klippe in jou hart te dra, kies liewer om te staan op die rots van die eeue. Ps. 95:1 sê: “Laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind”....more24minPlay
March 10, 2024OUD...NUUT!Jesus het gekom met die NUUT... maar hou ons nie dalk teveel vas aan die OUD nie? Jesus die VOLHEID van God het alles namens ons gedoen sodat ons naby aan God kan wees....more28minPlay
March 03, 2024Minder as wat jy dink...Ons kan so maklik dink ons lewens is lank. Die Bybel leer ons om ons dae te tel en te doen wat ons moet. Daar is minder dae oor as wat ons dink, kom ons los ons merk, kom ons raak mense se lewens aan met Sy liefde....more23minPlay
February 25, 2024Woestyn JourneyDis in die Alleen in die Woestyn tye wat die Here ons ontmoet... Maar die ontmoeting is nie altyd soos ons verwag nie. God kom stoei met Jakob, en in die proses verander sy identiteit....more29minPlay
February 18, 2024Die Dapper DoenDie lewe is nie altyd maklik nie. Daar kom moeilike tye en dan is dit nodig om DAPPER te wees. Dapper beteken om sterk gewortel en geanker te wees in God se Woord en dade. Moses stuur 12 verspieders om die beloofde land te gaan verken: 10 kyk na die mense en word bang, Josua en Kaleb bly dapper! Mag ons dapper wees in moeilike tye....more25minPlay
February 11, 2024Hoe DOEN mens dit?Jy en ek het iets by die Here gekry om te DOEN. Die vraag is nie WAT jy gekry het nie maar HOE ek en jy dit doen is die belangrikste. Kom ons wees mense wat altyd ons beste DOEN....more21minPlay
February 04, 2024Watter dag is dit?Waarop bou jy jou lewe? Ons het een van 2 keuse: Sand of Rots. Die belangrikste van alles is om te DOEN wat die Here van ons vra en aan Hom gehoorsaam te wees- dis wat intelligente mense doen....more20minPlay
January 28, 2024Die MIDDELSTE DOENAan die begin van 'n nuwe projek of seisoen is mens opgewonde en gemotiveerd. Aan die einde tel jy die slapies en weet dis amper klaar en jy is gereed om sterk te eindig. Dit is maklik om moeg te word in die middel. Die MIDDELSTE DOEN is soms die moeilikste, ons sien dit in die lewens van Abraham en Josef. Hou aan om die regte ding te doen in die lang middelste tyd!...more26minPlay
January 21, 20242024 DoenWat is jou droom/wens/begeerte vir 2024? Miskien is dit nie so moeilik om te bereik nie. Die Here vra van ons om net te DOEN. Ons moet net ons beste te gee en Hom eer. Kom ons wees DOEN-mense in 2024....more23minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.