Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
May 26, 2024Eendag lank, lank gelede... in die jaar 2024Wanneer mense aan jou en my dink: Is ons die weerspieëling van wat Jesus gedroom het Sy volgelinge moet wees? Kom ons leef met waagmoed soos Hy wil hê....more35minPlay
May 19, 2024PinksterDie Here het vir ons die Heilige Gees gegee met Pinkster sodat ons as mens deur Hom 'beheer/gelei' kan word. Die natuurlike uitvloeisel en gevolg van die Heilige Gees in ons lewens is ALTYD liefde!...more28minPlay
May 12, 2024Ek ken jou storieAl voel jy niemand sien die dinge wat jy doen, jou opofferings, jou struggle raak nie, deur Rut se storie vind ons uit dat God ken jou Storie! God sien jou raak & Jy maak saak vir Hom!...more23minPlay
May 05, 2024Wie is ONS?Die Here het ‘n baie spesifieke plan en droom oor elke mens so ook oor Dinamika. Die belangrikste is om dit te doen en wees wie die Here ons geroep het. Dit gaan ALTYD oor die Here se eer....more32minPlay
April 28, 2024In die padDie Here wil dit wat IN jou pad is UIT jou pad sleep sodat jy OP die pad na Sy wil kan kom. Die lewe is te kort om te talm of langs die pad te gaan stil staan, daar is werk om te doen vir ons Koning....more28minPlay
April 21, 2024Groet die grotOns almal beleef sekere dinge in ons lewens wat maak dat ons net erens wil wegkruip, wegkom en dan maar hoop dinge sal verander. Dis amper soos om in ? grot weg te kruip. Dis nie waar die Here jou wil hê nie. Daar is altyd hoop!...more31minPlay
April 14, 2024'n Ontmoeting met JesusDaar is baie dinge wat ons lewens verander, maar ‘n Ontmoeting met Jesus los jou nooit weer dieselfde nie. Saulus se ontmoeting met Jesus het sy hele lewe verander, alles wie hy was, is deur ‘n nuwe filter gesit....more28minPlay
April 07, 2024Wat is op jou skouers?Wat is op jou skouers? Ons dra swaar pakkies op ons skouers en dit maak ons moeg. Laste en jukke was nooit bedoel vir jou skouers nie, Jesus se skouers het reeds al jou pakkies gedra! Jou skouers is gemaak om God se troon te wees!...more29minPlay
March 31, 2024Hy leefJesus se Opstanding is die fondasie van ons geloof... En sonder dit, beteken Christenskap niks!Ons kan so dankbaar wees vir dit wat Jesus kom doen het, en dat HY LEEF!...more28minPlay
March 29, 2024Goeie VrydagOns geestelike "lockdown" is verby! Jesus het die deur oopgesluit na die troonkamer van ons Vader. Die voorhangsel is van bo na onder geskeur toe Jesus Sy laaste asem uitblaas! Dit is volbring! Die prys is betaal vir ons vryheid, vergifnis en vrede met God....more28minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.