Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
October 15, 2023Wat is jou storie?Ons almal se lewens is soos ? storie. Dit het hoofstukke en soms is daardie stories nie lekker en mooi nie. MAAR die Here is altyd in ons storie!...more26minPlay
October 01, 2023PrentjiesJesus het vir mense geestelike beginsels in PRENTJIES en gelykenisse geleer. Die twee sakramente, die nagmaal en die doop, is prentjies van wat Jesus vir ons kom doen het aan die kruis en met die opstanding. Die prentjie van Jesus se vinger om my lippe het my laat besef soms is dit tyd om stil te wees en te weet dat Hy God is....more28minPlay
September 24, 2023Eende en olieHierdie lewe het ? manier om druk op ons te sit. Is druk altyd sleg? Jesus het druk geken en ons geleer dat die lewe met sy druk eintlik tot ons voordeel kan wees....more30minPlay
September 17, 2023Wanneer Jesus vuur maak....Ons almal het dinge in ons lewens wat ons herinner aan dit wat ons verkeerd gedoen het. Skuldgevoelens, verwyte en die wonder oor daardie ‘fout’ wat ons al gemaak het. Die Here se genade met Petrus wys vir ons daar is altyd hoop....more27minPlay
September 03, 2023......soos JesusOns het ‘n hart vir God, maar God se hart is vir mense... So ons moet ook ‘n hart hê vir mense. So hoe kan ons Liefhê soos Jesus vir ons die voorbeeld stel? Hoe kan ons die LIG binne ons laat skyn vir die wêreld? ...Deur te Serve! Mense te dien met ‘n hart van Generosity… God het nie terug gehou nie en vir ons die beste gegee! Kom ons deel Goue Muntstukke uit orals waar ons gaan...more27minPlay
August 27, 2023Prodromos , voorloperJesus is ons Voorloper en ons volg in Sy Voetspore wat ons lei in die weg, die waarheid en die lewe van LIEFDE! As goeie Leermeester los Jesus die afdruk van liefde in ons harte wat ons weer oordra op lewens wat ons pad kruis....more23minPlay
August 20, 2023Wonder waar is God?Ons almal ken Joh.3:16 wat ons leer dat God ons BAIE lief het. Wat die Here nou van ons vra is om 1 Joh.3:16 te leef! Kom ons skyn Sy liefde na ? wereld wat dit só nodig het....more28minPlay
August 13, 2023Voete salf Voete wasSes dae voor die kruis word Jesus se voete deur Maria gesalf as 'n daad van aanbidding. Die nag voor die kruis was Jesus die dissipels se voete. Die volgorde is: eers Sy voete salf en dan mense se voete was. Hoe nader jy aan God kom hoe meer stort Hy Sy genade vir mense in jou hart uit....more26minPlay
August 06, 2023Hoe lank is jou liniaalDie grootste opdrag wat Here vir ons as mens gegee het is om Hom met alles lief te hê - MAAR ons kan nie mense daarvan losmaak nie. Sy genade is oneindig groot! En Hy vra jou en my om daardie genade en liefde met andere te deel en dit te wys!...more24minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.