Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 255 episodes available.
January 15, 2023WONDERJesus kom aarde toe, Hy word genoem: Wonderbaar. Die Here wil ons in 2023 kom leer om die wonder van die lewe weer raak te sien. 2023-Jaar van WONDER!...more28minPlay
January 08, 20232023Maak in 2023 tyd om stil te word by Jesus se voete, laat Hom toe om jou te lei en jy sal Sy goedheid sien. Hou jou gedagtes gefokus op Jesus en weet Hy het jou lief net soos jy is....more22minPlay
January 01, 2023Maak die meeste van 2023Die sukses van 2023 is meer in ons hande as wat ons besef. Die Here wil vir ons 'n goeie jaar van guns gee, maar ons het ook 'n rol om te speel. Doen wat jy kan en maak die meeste van 2023!...more24minPlay
December 18, 2022Dis amper KersfeesDis amper Kersfees. Mag ons altyd verwonderd wees oor die Kind in die krip en nooit gewoond raak aan Hom nie. Mag ons lewens die verskil wys wat Hy gebring het....more20minPlay
December 11, 2022'n Gevaarlike GebedGee jou lewe oor in die hande van die Here en jy sal begin lewe...more23minPlay
December 04, 2022Wie is die 'Fellow'Jesus, die een waarop die Fariseërs neergekyk het, het ons IDENTITEIT kom verander... Ons is nie meer Sondaars nie, ons is KINDERS van God!...more33minPlay
November 27, 2022Moenie kerfees ‘complicate’ nieOns as mens kan die lewe so vinnig kompliseer! Jy verloor die krag van iets wanneer jy vergeet waaroor dit eintlik gaan. Kom ons gaan weer terug na die eenvoud van die Krip - liefde, genade en familie...more28minPlay
November 13, 2022MaranataJesus is die Alfa en Omega, uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Hierdie groot God droog ook trane af en gee lewende water aan dié wat dors is. Daar wag 'n ewigheid vir ons in Sy teenwoordigheid! Wanneer hierdie stukkende wêreld ons seermaak is ons gebed saam met die vroeë kerk: Maranata! Kom Here Jesus!...more25minPlay
November 06, 2022Die goeie OU daeWanneer jy terugkyk in lewe dan voel die ou dae soos die beste wat daar was. Petrolprys, wat geld werd was en ook soms hoe die lewe net miskien beter/makliker was. Dit was wel goeie dae maar nie die beste nie. Die Here het nog iets wonderlik wat Hy vir ons wil en gaan doen....more22minPlay
October 30, 2022God werk nie so nieOns as mens wil hê die lewe moet sin maak, maar soms gebeur dinge wat ons nie verstaan nie. Slegte goed gebeur ook met goeie mense. Jesus waarsku ons in Lukas 13 om nie uitsprake oor ander se lewens te maak nie, want ons ken nie die hele storie nie. Sorg liewer dat jou eie lewe vrugte dra....more30minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 255 episodes available.