Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
December 11, 2022'n Gevaarlike GebedGee jou lewe oor in die hande van die Here en jy sal begin lewe...more23minPlay
December 04, 2022Wie is die 'Fellow'Jesus, die een waarop die Fariseërs neergekyk het, het ons IDENTITEIT kom verander... Ons is nie meer Sondaars nie, ons is KINDERS van God!...more33minPlay
November 27, 2022Moenie kerfees ‘complicate’ nieOns as mens kan die lewe so vinnig kompliseer! Jy verloor die krag van iets wanneer jy vergeet waaroor dit eintlik gaan. Kom ons gaan weer terug na die eenvoud van die Krip - liefde, genade en familie...more28minPlay
November 13, 2022MaranataJesus is die Alfa en Omega, uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Hierdie groot God droog ook trane af en gee lewende water aan dié wat dors is. Daar wag 'n ewigheid vir ons in Sy teenwoordigheid! Wanneer hierdie stukkende wêreld ons seermaak is ons gebed saam met die vroeë kerk: Maranata! Kom Here Jesus!...more25minPlay
November 06, 2022Die goeie OU daeWanneer jy terugkyk in lewe dan voel die ou dae soos die beste wat daar was. Petrolprys, wat geld werd was en ook soms hoe die lewe net miskien beter/makliker was. Dit was wel goeie dae maar nie die beste nie. Die Here het nog iets wonderlik wat Hy vir ons wil en gaan doen....more22minPlay
October 30, 2022God werk nie so nieOns as mens wil hê die lewe moet sin maak, maar soms gebeur dinge wat ons nie verstaan nie. Slegte goed gebeur ook met goeie mense. Jesus waarsku ons in Lukas 13 om nie uitsprake oor ander se lewens te maak nie, want ons ken nie die hele storie nie. Sorg liewer dat jou eie lewe vrugte dra....more30minPlay
October 23, 2022Nou wat as jou (skoene) gesteel is?Hierdie lewe kan so maklik ons fokus steel met alles wat rondom ons aangaan. Ons mag egter nie toelaat dat ‘dinge’ ons keer om ons alles te gee en hierdie lewens reis ten volle te hardloop nie....more25minPlay
October 09, 2022Don't run awayDie Here het ons nie gemaak om weg te hardloop nie, maar om te staan in Sy heerlikheid...more27minPlay
October 02, 2022Die rigting van jou hartSoms Stuur die Here ons in 'n Rigting, maar ons kies baie keer 'n ander Rigting... Sal jy gehoorsaam wees maak nie saak wat nie?God is Goed! Maar hoe voel jou hart wanneer God goed is vir mense wat jy nie van hou nie?...more27minPlay
September 25, 2022Sy NaamJou naam spreek van jou identiteit. Daar is ongeveer 198 Name vir Jesus in die Bybel. Wat beteken SY Naam vir jou? Verlosser, Redder, Geneesheer, Liefde en alles wat jou ooit mag nodig hê is in die Naam van Jesus....more24minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.