Hierdie lewe kan so maklik ons fokus steel met alles wat rondom ons aangaan. Ons mag egter nie toelaat dat ‘dinge’ ons keer om ons alles te gee en hierdie lewens reis ten volle te hardloop nie.