Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 272 episodes available.
September 25, 2022Sy NaamJou naam spreek van jou identiteit. Daar is ongeveer 198 Name vir Jesus in die Bybel. Wat beteken SY Naam vir jou? Verlosser, Redder, Geneesheer, Liefde en alles wat jou ooit mag nodig hê is in die Naam van Jesus....more24minPlay
September 18, 2022Wanneer dit te VEEL raakDie Here vra van ons n soort geloof wat meer is as wonderwerke en deurbrake. Hy roep ons om Sy oorvloed van liefde met mense en n stukkende wêreld te deel....more25minPlay
September 11, 2022Kies jou wapenDaar is terroriste in die lewe wat jou met woorde en dade wil aanval, die meesterbrein agter aanvalle is die duiwel. Sy wapen is vrees. Ons het egter 'n kragtiger wapen waarmee ons aanvalle kan afweer. Kies jou wapen, kies LIEFDE!...more25minPlay
September 04, 2022'n Nommer na 'n NaamIn 'n wêreld van byna 8 biljoen mense kan jy maklik voel soos 'n nommer. Weet iemand ooit van my? Weet die Here ooit van my? Ons as kinders van die Here het 'n verantwoordelikheid om mense te hanteer en te behandel soos Jesus ons behandel. Ons is nooit vir Hom net 'n nommer nie maar iemand met 'n naam....more27minPlay
August 21, 2022Baklei of stilblyWanneer moet ek baklei en wanneer moet ek stilbly? In die lewens van Dawid en Jesus sien ons daar is tye wanneer baklei nodig is en tye wanneer stilbly die regte antwoord is. Jesus is die Leeu wat baklei en die Lam wat stilbly....more26minPlay
August 14, 20223 Voëltjies kan nie verkeerd wees nieHierdie lewe kan mens so vinnig laat ‘worry’.- werk, kinders, toekoms, finansies, siekte. Mense beleef soms angstigheid en vrees. Jesus kom leer ons: Moenie bekommerd wees! Maar die vraag is: Hoe doen ek dit? Eintlik is dit nie so moeilik nie....more20minPlay
August 07, 2022Is Jesus regtig genoeg?Is Jesus regtig genoeg... Soms beleef ons spanning tussen wat ons sien en beleef en wat ons weet die waarheid is....more19minPlay
July 31, 2022FOKUS op jou hartLewenservaring maak soms ons harte hard, maar die Heilige Gees maak ons harte skoon, suiwer en skuld vry. 'n Harde hart maak jou blind vir God; 'n skoon hart fokus op God!...more25minPlay
July 24, 2022Bly FOKUSDie produk van ons geloof is nie dit wat ons sien nie maar dit waarop ons fokus.Behou jou fokus op die Here se beloftes ten spyte van dit wat jy sien en beleef!...more28minPlay
July 17, 2022Let your comeback be greatKyk hoe die Here na jou kyk. Jy is kosbaar en waardevol...more32minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 272 episodes available.