AGS Dinamika Preke

Baklei of stilbly


Listen Later

Wanneer moet ek baklei en wanneer moet ek stilbly? In die lewens van Dawid en Jesus sien ons daar is tye wanneer baklei nodig is en tye wanneer stilbly die regte antwoord is. Jesus is die Leeu wat baklei en die Lam wat stilbly.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGS Dinamika PrekeBy AGS Dinamika