Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
April 24, 2022Genade en LiefdeJou begeerte is dat die Here Genade en Liefde aan jou sal vasmaak...more16minPlay
April 17, 2022OpstandingJesus was nie in die leë graf waar die vroue Hom gaan soek het nie. Maria het Hom in die tuin ontmoet. Wanneer ons soek en dien ontmoet ons die Leermeester!...more21minPlay
April 15, 2022Goeie VrydagIn 'n wereld waar alles so duur is, mense wat waardevolle besittngs het, baie geld betaal vir 'n lekker lewe - mis ons soms die waardevolste van alles! Die kruis van Jesus kom wys ons wat is so waardevol....more20minPlay
April 10, 2022Palm SondagGod werk altyd met 'n plan. Palm Sondag is 500 jaar voor Jesus aarde toe gekom het deur Sagaria voorspel. God se plan staan vas! Ook vir jou lewe het die Here 'n uitgewerkte plan. Is jy besig om Sy plan te leef? Soms huil Jesus oor ons en ander kere huil Hy saam met ons....more29minPlay
April 03, 2022+1 gradeDis nie altyd die groot dinge in die lewe wat 'n verskil maak nie. Dis soms so eenvoudig soos net een ding. Weet dit: Jy is alreeds ? wenner....more27minPlay
March 27, 2022Ons VaderOns vader is meer as net 'n gebed... Dit verduidelik iets van God se hart vir ons....more29minPlay
March 20, 2022Dis TydDie Here gee vir ons hierdie skat, en dit is tyd. Wat jy daarmee maak is van kardinale belang...more23minPlay
March 13, 2022'n Tas, ‘n stukkie tou en ‘n blikkie CokeKom ons mors nie ons tyd in die lewe nie. Die Here verwag van ons om gefokus te leef en om Sy genade en omgee te deel met mense....more28minPlay
March 06, 2022Die grootste oorlogIn hierdie oorlog-geteisterde wêreld het ons genade en vrede dringend nodig. Jesus het reeds daarvoor betaal aan die kruis! Gebed is jou kragtigste wapen....more23minPlay
February 27, 2022Kies jou vensterDit is baie belangrik om in ons lewens op die regte dinge te fokus. Die Here wil ons gebruik om vrede en liefde te bring in 'n stukkende en seer wêreld....more29minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.