Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
July 03, 2022Liefde & WaarheidLiefde en waarheid is die sentrale tema van Johannes se briewe. Jesus het vir 'n selfsugtige, stukkende wêreld kom wys hoe lyk ware liefde. As kinders van God is liefde en waarheid die waardes waarvolgens ons lewens gerig word. Ons het lief omdat God ons eerste lief gehad het....more20minPlay
June 19, 2022VadersdagDie prentjie wat jy het van 'n pa, beinvloed die prentie wat jy het van jou perfekte Vader en Sy liefde vir ons as Sy kinders...more24minPlay
June 12, 2022Before AfterJy en ek is geroep om 'anders' te wees. As kinders van die Here moet daar 'n duidelike verskil tussen 'voor' ons Jesus ontmoet het en 'nadat' ons by die kruis gekniel het. Hoe duidelik is daardie verskil in jou en my lewe?...more20minPlay
June 05, 2022www.fokus.kom #4Jy kan in 2022 'n vol lewe leef omdat Jesus gekom het sodat ons kan STAAN en LEWE!...more27minPlay
May 29, 2022www.fokus.kom #3Wanneer ons gaan JA sê vir die Here, gehoorsaam wees aan Hom gaan ons meer en meer NUWE dinge beleef as ooit vantevore!...more37minPlay
May 15, 2022www.fokus.kom #1Die belangrikste in hierdie lewe is om Sy plan te volg en so eer aan Hom te bring. Kom blaai saam met Dinamika deur ons album, kyk saam met ons die pad wat die Here met ons tot dusver gestap het....more26minPlay
May 08, 2022Ma's van die Biesie-mandjie en die KripIn al ons onsekerheid en somstyds onmoontlike situasies kan ons maar altyd op die Here vertrou. Ons is in goeie Hande!...more22minPlay
May 01, 2022God se humorsinSoms gebruik God humor om ons nader te trek aan Sy hart. Ons is altyd afhanklik van Hom....more26minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.