Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
February 20, 2022God se opinieMense se opinies raak ‘n kruk in jou lewe maar God se opinie maak jou vry....more24minPlay
February 06, 2022herFOKUSJou en my lewe word bepaal deur dit waarop ons fokus. Dit is altyd 'n keuse om te besluit waarna jy gaan kyk. Gee die Here geleentheid om jou te laat herfokus op dit wat belangrik is....more19minPlay
January 30, 2022VasJesus is genoeg! In 'n tyd van vas en gebed fokus ons op Jesus, die Brood van die lewe. Hy het jou lief net soos jy is en al wat Hy vra is dat jy Hom sal liefhê - net vir wie Hy is en nie vir alles wat jy by Hom kan kry nie....more23minPlay
January 23, 2022Blinde geloofSoms moet jy net Jesus se Hand neem en Hom blindelings volg. Hy weet hoe om jou geleidelik te bring op 'n plek van Fokus! Hou net aan om goeie, gesonde geestelike gewoontes te kweek....more23minPlay
January 16, 2022Kyk mooi...Die lewe is soos 'n wedloop. Wanneer ons ons Fokus op die Here gaan hou gaan ons die jaar sterk eindig en so eer aan Hom bring....more29minPlay
January 09, 2022Moenie die tou los nie2022 gaan 'n jaar wees waarin die Here wonderlike dinge gaan doen. Ons verantwoordelikheid is om net vas te hou aan Hom en te bly vertrou....more26minPlay
January 02, 2022Die SummitGod is altyd daar in die "False Summit"tye. Tye wanneer ons op moedverloor se punt staan, maar Hy gee ons altyd hoop vir more....more28minPlay
December 31, 2021Wat gaan anders wees?Wat anders is in 2022 is dat ons die Here gaan moet soek soos nog nooit van te vore nie. Klop totdat Hy oopmaak......more23minPlay
December 25, 2021KersfeesKersvader se geskenke is voorwaardelik maar ons Vader se geskenk is onvoorwaardelik gegee....more22minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.