AGS Dinamika Preke

Vas


Listen Later

Jesus is genoeg! In 'n tyd van vas en gebed fokus ons op Jesus, die Brood van die lewe. Hy het jou lief net soos jy is en al wat Hy vra is dat jy Hom sal liefhê - net vir wie Hy is en nie vir alles wat jy by Hom kan kry nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGS Dinamika PrekeBy AGS Dinamika