Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.
December 19, 2021By wie se tafel eet jy?Daar is 'n uitnodiging om by 'n tafel te kom sit tussen wonder en wonderlik!...more26minPlay
December 12, 2021Jesus se ooievaars-teeKersfees is altyd 'n tyd van hoop. Soms voel dit of God stil is, maar Hy is altyd daar. Hy het mens geword vir jou....more35minPlay
December 05, 2021Die Hoop van KersfeesDie boodskap van die krip en die kruis is dat Jesus die HOOP vir die wêreld is. Elizabet en Maria: 2 verskillende vroue, 2 swangerskappe, 2 seuns wat die geskiedenis van die mensdom kom verander....more23minPlay
November 28, 2021Aan wie se kant is jy?In die tyd van verwarring...aan wie se kant gaan jy wees...die Here of jou eie opinies?...more24minPlay
November 14, 2021Oorbodige WoordeIn 'n besige, vol en raserige wêreld het ons kalmte, vrede en stilte so nodig. In Jesus se teenwoordigheid word die geraas stil en woorde oorbodig. Daar is krag in stille vertroue....more22minPlay
November 07, 2021VerjaarsdagdiensAs ons lewens soos ballonne is, hoe lyk jy vandag? Is jy nog vol lug of het die lewe jou laat afblaas? HOE kry ek weer nuwe lug in my en wat gaan my weer laat glimlag?...more25minPlay
October 24, 2021Woorde wat bou of breekOns is elkeen besig met die bouprojek van die lewe en WOORDE kan help bou of afbreek aan God se bloudrukplan. Kies jou woorde wys en dra die helm van verlossing....more26minPlay
October 17, 2021Moenie God se tyd mors nieJou en my lewe bestaan uit tyd. Ure, dae, maande en jare. Die Here gee dit vir ons. Maar waarmee is ons besig met die tyd wat ons gekry het?...more24minPlay
October 10, 2021Hoe jy wagOns almal wag, hoe jy wag is belangrik. Hoe wag jy met dankbaarheid, geloof en geduld wanneer alles rondom jou stil voel....more30minPlay
October 03, 2021Spieëltjie SpieëltjieKyk jy meer in die spieël of by die venster uit? Dis goed om gereeld in die spieël te kyk, maar moenie daar vashak nie, daar is 'n wêreld buite die venster!...more25minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 271 episodes available.