In 'n besige, vol en raserige wêreld het ons kalmte, vrede en stilte so nodig. In Jesus se teenwoordigheid word die geraas stil en woorde oorbodig. Daar is krag in stille vertroue.