AGS Dinamika Preke

Die goeie OU dae


Listen Later

Wanneer jy terugkyk in lewe dan voel die ou dae soos die beste wat daar was. Petrolprys, wat geld werd was en ook soms hoe die lewe net miskien beter/makliker was. Dit was wel goeie dae maar nie die beste nie. Die Here het nog iets wonderlik wat Hy vir ons wil en gaan doen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGS Dinamika PrekeBy AGS Dinamika