Wat vir jou belangrik is, is vir Jesus belangrik, want jy is vir Hom belangrik. In Joh. 2 lees ons hoe Jesus Sy eerste wonderwerk doen en water verander in wyn. Hy wil in 2023 steeds Sy mense bederf met die beste. Vertrou Hom vir jou WONDERWERK!