Hierdie lewe het 'n manier om deur omstandighede en dinge wat met ons gebeur: hoop, drome en geloof by ons te steel. Die Here wil weer vreugde en hoop in ons harte wakker maak en ons help om weer op te staan. Moenie dat verskonings in die lewe jou keer om te wees wie die Here jou geroep het om te wees nie.