Die kruis van Jesus kom leer ons opnuut weer die wonder van God se genade! Wat as ek so droogmaak en die Here teleurstel? Voel Hy spyt oor my? Op watter manier kyk Hy na ons wanneer ons verkeerd optree soos Petrus? Sy genade is altyd groter as wat ons besef!