AGS Dinamika Preke

Wondertekens


Listen Later

Jesus het wondertekens gedoen en mense het geglo! Tog lees ons in Joh.2:24 dat Hy mense se harte ken en daarom het Hy hulle nie sommer vertrou nie. Vir eeue al volg mense Jesus om iets te ontvang, ons soek die wondertekens. Jesus soek egter nie net skares se oppervlakkige geloof nie. Hy soek indivdue wat Hom met uitverkoopte harte sal volg, selfs al kos dit 'n prys. Glo jy net of volg jy regtig?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGS Dinamika PrekeBy AGS Dinamika