So baie kere lees ons dat Jesus OP PAD erens heen Sy bediening uitgeleef en wonders gedoen het. Hy was nooit te besig om te help nie, selfs al was Hy op pad na Golgota. Wanneer ons mooi gaan kyk sal ons sien wanneer ons OP PAD is, ons ook lewens kan aanraak.