AGS Dinamika Preke

verWONDERing


Listen Later

Ons almal beleef hoe die lewe besig raak. Maar net soos jy vergeet om die mooi kunswerke in jou huis elke dag raak te sien, kan ons nie vergeet om die Wonder van Wie God is elke dag raak te sien nie. Kom ons staan weer in VERWONDERING van wie God is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGS Dinamika PrekeBy AGS Dinamika