Ons almal het dinge in ons lewens wat ons herinner aan dit wat ons verkeerd gedoen het. Skuldgevoelens, verwyte en die wonder oor daardie ‘fout’ wat ons al gemaak het. Die Here se genade met Petrus wys vir ons daar is altyd hoop.