Die grootste opdrag wat Here vir ons as mens gegee het is om Hom met alles lief te hê - MAAR ons kan nie mense daarvan losmaak nie. Sy genade is oneindig groot! En Hy vra jou en my om daardie genade en liefde met andere te deel en dit te wys!