Ons het ‘n hart vir God, maar God se hart is vir mense... So ons moet ook ‘n hart hê vir mense. So hoe kan ons Liefhê soos Jesus vir ons die voorbeeld stel? Hoe kan ons die LIG binne ons laat skyn vir die wêreld? ...Deur te Serve! Mense te dien met ‘n hart van Generosity… God het nie terug gehou nie en vir ons die beste gegee! Kom ons deel Goue Muntstukke uit orals waar ons gaan