Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 255 episodes available.
September 28, 2025Woorde van WaarderingDie Here praat al vyf die liefdestale met ons. Hoe bewys jy jou liefde aan Hom? Praat jy woorde van waardering of woorde van kritiek? Selfs in die tye wat ons wag vir antwoorde en nie alles verstaan nie kan ons woorde gebruik om Jesus lief te hê. Weet Jesus jy het Hom lief as Hy luister na jou woorde?...more26minPlay
September 21, 2025God bly getrouGod bly getrou ten spyte van ons. God se karakter hang nie van jou af nie....more26minPlay
September 14, 2025Wie is God - Regtig?Wie is God vir jou?Kwaai, eenkant, ver, onbereikbaar? God is beter as wat jy dink- God is GOED. Verwag dat iets goed met jou vandag gaan gebeur....more30minPlay
September 14, 2025Wie is God – Regtig?Wie is God vir jou?Kwaai, eenkant, ver, onbereikbaar? God is beter as wat jy dink- God is GOED. Verwag dat iets goed met jou vandag gaan gebeur....more30minPlay
September 07, 2025QR CodesOns lewe in 'n tydperk van QUICK RESPONSE. Hoe vinnig is jy om te reageer op die Stem van die Heilige Gees? Is jy 'n "Quick Responder"? God het al 2000 jaar gelede gereageer op ons sonde en Jesus gestuur om te sterf aan die kruis....more22minPlay
August 31, 2025Jesus ISDis moeilik om by die waarheid te hou as ons nie gefokus is op Jesus en Hy as die middelpunt van ons lewens nie. Filter alles deur Jesus se werke want net Jesus is ons fondasie... die Rots waarop ons bou....more27minPlay
August 24, 2025Verander JOU wêreldIs dit so moeilik om jou wereld te verander? Dit is meer eenvoudig as wat ons mag dink, maar dit gaan jou iets kos. Jy en ek gaan moet ‘brand’....more32minPlay
August 17, 2025Jy raak God se hartEk en jy het die vermoë om ons hemelse Vader se hart hartseer te maak of bly te maak. Die Vader, Jesus en die Heilige Gees het al drie diep emosies en beleef hartseer en vreugde. Hoe raak JY God se hart? Sy liefde brand te sterk vir jou om ooit op te gee op jou....more28minPlay
August 10, 2025Weerkaats JesusAlles kos iets... Is ons bereid om ons lewens as ‘n ‘Sacrifice’ neer te lê, en God te Worship in Surrender? “Jy word soos dit/die een wat jy aanbid.” Kom ons word meer soos Jesus....more27minPlay
August 03, 2025Die Stoel, Die Handdoek & Die StokDaar is 3 soorte mense wat Jesus volg. Vind uit watter een is jy. Die Here roep ons tot meer en wil ons altyd hoër vat. Mag jy ge-‘stretch’ word!...more32minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 255 episodes available.