Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 269 episodes available.
May 14, 2026HemelvaartSoms onderskat ons die belangrikheid van Hemelvaart. Hierdie gebeurtenis leer ons om meer rustig te lewe...more19minPlay
May 10, 2026Soet Suur WoordeJou woorde en jou invloed op mense se lewens kan soet wees soos heuning of suur soos asyn. Jou invloed kan generasies raak. Ons almal sukkel soms met hierdie tong wat vloek en seën. Kies die lewe!...more25minPlay
May 03, 2026Jy pas êrens inOns as mens is geskep om in verhouding met mense te staan. Elke mens pas êrens in, maar ons het ook ? verantwoordelikheid teenoor andere soos Jesus ons kom leer het....more31minPlay
April 26, 2026Mense en hulle dingeWaar daar mense is, is daar konflik. Hoe hanteer 'n kind van God konflik? Ons vrede begin by Jesus. Moenie toelaat dat mense en hulle dinge jou vrede steel nie. Die lewe is te kort om tyd te mors met konflik en baklei. Jaag die vrede na met God, in jouself en ook met die mense om jou....more30minPlay
April 19, 2026Jesus Verstaan MYJesus was ‘n mens net soos ek en jy, gevoel wat ons voel. Hy het ook beleef wat ons beleef... en daarom kan ons met Hom ‘relate’. Die groter waarheid, Sy oorwinning is ‘n realiteit, al beleef ons dit nog nie in ons situasies nie....more27minPlay
April 12, 2026Gaan net aanJesus se Opstanding was nie die einde nie, dit was slegs die begin vir ons as Sy kinders en Sy Kerk. Ons moet net aangaan waar Hy opgestaan uit die dood en ons alles gee vir Sy saak....more28minPlay
April 05, 2026God is in die detailJesus verskyn 5 keer aan verskillende mense gedurende Opstanding Sondag. Daar is 'n doel met elke verskyning, want God beplan alles in detail. Jesus leef en is in die detail van jou lewe betrokke....more33minPlay
April 03, 2026Die Kruis is VOLWat is die rede vir so baie bloed op Goeie Vrydag? Hoekom was die kruis so wreed? Die antwoord begin in Genesis....more31minPlay
March 29, 2026Lê jou mantel neerOp Palm Sondag skree die mense: Hosanna en lê hulle mantels voor Jesus neer. Die toets kom egter op Vrydag as die kruis gedra word. So baie mense se aanbidding sterf êrens tussen Sondag en Vrydag. Die palms in my hand en die kruis in my hart moet dieselfde lied sing. Dit is dieselfde Jesus wat op die donkie gery het, aan die kruis gehang het en die dood oorwin het, Hy verdien altyd ons aanbidding....more29minPlay
March 22, 2026Wat kies jy?Die Here roep elkeen van ons om saam met Hom te bou. Ons het ? keuse van materiaal, maar ons moet mooi en reg kies. Jesus gaan kom inspeksie doen oor hoe ons bou....more28minPlay
FAQs about AGS Dinamika Preke:How many episodes does AGS Dinamika Preke have?The podcast currently has 269 episodes available.