Lede In Christus Parow

Alles gebeur met 'n rede


Listen Later

Elke daaglikse gebeurtenis is deel van God se plan. As jy deur 'n moeilike stadium gaan, weet dit dat dit deel van God se plan is. God is nogsteeds in beheer. Al voel jy dat jy alleen in die storm is, weet dit dat God saam jou in die storm is. Past Gert Schoeman praat oor die redes vir gebeurtenisse in jou lewe met ondersteauning met die Woord van God.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lede In Christus ParowBy Reon