Lede In Christus Parow

Lede In Christus Parow

Download on the App Store

Lede In Christus Parow episodes

  • Alles gebeur met 'n rede

    Elke daaglikse gebeurtenis is deel van God se plan. As jy deur 'n moeilike stadium gaan, weet dit dat dit deel van God se plan is. God is nogsteeds in beheer. Al voel jy dat jy alleen in die storm is, weet dit dat God saam jou in die storm is. Past Gert Schoeman praat oor die redes vir gebeurtenisse in jou lewe met ondersteauning met die Woord van God.

    44 min
  • Jy is beplan vir God se plesier

    Aanbidding moet nie net deel van jou lewe wees nie maar dit moet jou hele lewe wees. Past Gert Shcoeman handel in detail oor jou doel op aarde en hoe dit volgens God se woord met mekaar ooreenstem.


    33 min
  • Herstel God se Huis

    As God se Huis in puin lê, sal die wêreld nie kan herstel nie. Hoe kan die Huis van God wel herstel word?  Past Gert praat oor die erns van God se Huis.

    28 min
  • Gebed

    Gebed is die mees belangrikste aksie wat elke persoon op aarde moet beoefen om die verhouding tussen die mens en God te versterk, asook kommunikasie,ens. Wat is gebed? Luister terwyl Pastoor Gert Schoeman oor hierdie onderwerp gesels deur na die Woord van God te verwys.

    25 min
  • Die nuttelose hout

    Die man en die vrou wat in die wil van die Here beweeg onder die vandel/baniere van God se heerlikheid en Sy beskerming. Past Gert Shcoeman praat meer oor "die persoon" self. Watse vrug dra jy? 

    36 min

About Lede In Christus Parow

From the publisher's feed

Ons almal het God daagliks nodig. Hierdie Podcast is beskikbaar vir jou, om jou deur die lewe se storms te vat met die ondersteuning van die Woord van God. Orals waar jy mag wees, sal hierdie…