
Sign up to save your podcasts
Or


Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale "lockdown". Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer in hierdie tyd - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marius Malan het die reeks voortgesit en met ons gesels oor: Alles is 'n gejaag na wind. Hierdie boodskap het ons weer nuwe perspektief gegee op wat ons in die lewe najaag. Ons moet daarteen waak om wind na te jaag en eerder die hart van God najaag.
By Kompas GemeenteOns bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale "lockdown". Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer in hierdie tyd - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marius Malan het die reeks voortgesit en met ons gesels oor: Alles is 'n gejaag na wind. Hierdie boodskap het ons weer nuwe perspektief gegee op wat ons in die lewe najaag. Ons moet daarteen waak om wind na te jaag en eerder die hart van God najaag.