Alles Uniek Potgooi

Alles Uniek Boekklub


Listen Later

Ons gesels met uitgewers, skrywers en boek verkopers.

Ons gesels met Elaine van Audience of One en leer meer oor waar Sy begin het in haar reis as uitgewer en skrywer. Haar getuienis gee soveel hoop.

Carla en Carmen van Koue Koffie Boeke vertel ons ook meer van hulle boekwinkel, waar hul fokus op kinderboeke en ons ook meer vertel waarom lees so belangrik is en die impak wat dit het op kinders.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Alles Uniek PotgooiBy Henriete