Kompas Gemeente

Almal praat dieselfde taal - "Revolusie"


Listen Later

Wanneer ons praat van 'n revolusie, praat ons van 'n dramatiese en skielike verandering. In hierdie nuwe reeks gesels ons oor Pinkster en hoe die Heilige Gees 'n revolusie en verandering wil bring in 'n tyd soos vandag. Marius Malan het die reeks voortgesit en gesels oor: Almal praat dieselfde taal. Met die fokus op Pinkster en die Heilige Gees, moet ons weet dat die Gees eenheid tussen God se kinders bring en ons dieselfde taal oor dieselfde koninkryk laat begin praat - God se koninkryk.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente