GROOTfm 90.5

#ALT-Fokus - Jaco van der Merwe | 9 Oktober


Listen Later

Jaco van der Merwe, kreatiewe regisseur van Taalgenoot-Ruk en Rym, gesels met Venita oor vanjaar se opwindende finaal wat op 12 Oktober by die Daisy Jones Bar in Stellenbosch plaasvind. Jaco deel insigte oor die vars talent, diverse genres en die innoverende klanke wat dié jaar se finaliste na die verhoog bring. Hy vertel ook dat hy voel Ruk en Rym is meer as net 'n kompetisie - dis die begin van 'n "movement" wat vir Afrikaanse alternatiewemusiek weer ’n GROOT verhoog bied!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5