GROOTfm 90.5

Alvin en Anrika Bruinders


Listen Later

Anrika En Alvin Bruinders het vanoggend op #BrunchmetAnnelie hulle baie besonderse en bonatuurlike ‘journey’ kom deel.

Na 17 onsuksesvolle ‘in vitro’s’ en die dood van hul pragtige dogter, Alaska, sewe dae na haar geboorte, deel Anrika en Alvin hul hartseer, maar bo alles hul oorwinnings, en hoe hulle die Here se goed- en getrouheid eerstehands beleef het. Ons ontmoet ook deur hulle staaltjies, hul nuwe prinses, Azariah Rose Bruinders.

Julle liefde vir God, mekaar en julle kinders is inspirerend en aansteeklik! DANKIE! En DANKIE dat julle jul harte met ons gedeel het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5